(Jwplayer)

March 7, 2016

#ATTACK: Seriously injured: Woman attacked by blacks & stabbed several times at the Gautrain Centurion station

( Warning, graphic images - Not for sensitive viewers !!! ) 

#StopWhiteGenocideInSA

FOTO'S NIE VIR SENSITIEWE KYKERS NIE!!!

'n Vrou is Saterdag by Centurion Gautrain stasie aangeval.

Gerhard van Jaarsveld:
More almal. Ek wil alle Gautrain gebruikers waarsku om versigtig te wees wanneer julle die stasie verlaat of soontoe stap. Ek het juis verlede week n waarskuwing geplaas oor insidente in Sandton. Saterdagmiddag is n dame by die Centurion stasie, letterlik met n glimlag aangeval met n knipmes, terwyl daar ander op die sypaadjie gesit en kyk het. 

Ons het op daardie punt gestop en haar gehelp. Sy het baie diep wonde regoor haar arm en hand opgedoen. Sy moes n nood operasie ondergaan en die dokter het haar voorberei op n amputasie as hy nie die senuwees weer kon heg nie. 

Twee dinge het vir my uit gestaan na die ondervinding:
1. Niemand is vrygeskel van die wreedheid daarbuite nie. Hierdie vrou kon nie verstaan dat die man haar so aangeval het, nadat sy hom vriendelik gegroet het nie. 
2. Opleiding het vir my en Gawie in n posisie gesit om beheer oor die situasie te neem en om vinnig akkurate noodhulp toe te pas.

#StopWhiteGenocideInSA